null
  Loading... Please wait...
  • n Boodskap van Hoop _ EBOOK_COVER

n Boodskap van Hoop _ EBOOK

Price:
R120.00
SKU:
BVHEBOOK
Rating:
5 Stars
Availability:
This is a downloadable product, you will receive it immediately after purchase.

Click the button below to add the n Boodskap van Hoop _ EBOOK to your wish list.

SHARE

Product Description

Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onheroeplik sou verander. Retah se seun Aldo (toe 12 jaar oud), het ‘n baie ernstige hoofbesering opgedoen en was vir ‘n paar maande in ‘n koma na die ongeluk. Terwyl Aldo in ‘n koma was, het hy ‘n bonatuurlike ervaring gehad. Hy was in die hemel; hy het God, die engele, Moses en Abraham gesien. Aldo het teruggekom met een boodskap: “Mamma, ek moet die wereld vertel dat Jesus leef!”

‘n Boodskap van Hoop is die derde boek in ‘n reeksboeke waarin Aldo en Retah getuig van hulle gesin se pad van hoop en geloof. Aldo skryf steeds briefies geinspireer deur Heilige Gees (of Wysheid, soos Aldo Hom noem), oor die hemel en die hel, engele en geestelike geveg wat heers in die hemele. Retah het in 2008 voltyds tot die bediening toegetree en staan tans aan die hoof van Retah McPherson Bedieninge. Sy reis oor die wereld as ambassadeur van die Koninkryk van God en verkondig die evangelie van Jesus Christus.

Retah en haar gesin is tans gevestig in Stellenbosch, Suid- Africa

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

Write a review

  1. 'n boodskap van hoop 5 Star Review

    Posted by on 16th Feb 2015

    Die reis saam met die skrywer deur die woestyn, die beloofde land in, was aangrypend!
    Baie stof tot nadenke en vele ure in aanbidding het daaruit gevloei
    .Kosbaar, eerlik, en 'n moet-lees!


chat iconOur newsletter