Loading... Please wait...
  • n Boodskap van God_EBOOK

n Boodskap van God - EBOOK

Price:
R100.00
SKU:
BVGEBOOK
Availability:
This is a downloadable product, you will receive it immediately after purchase.

Click the button below to add the n Boodskap van God - EBOOK to your wish list.

SHARE

Product Description

n Motorongeluk het ons gesin herroeplik verander. Hoewel ons seun, Aldo, ernstige hoofbeserings opgedoen het, kan ek getuig: God is goed. Hy het my gees wakker gemaak. Ek het hom leer ken as n Heilige God wat nie net my hart, maar my hele lewe wou he. Terwyl Aldo in n koma was, het hy n bonatuurlike ervaring gehad. Hy was in die hemel. Hy het God, die engele, Moses en Abraham gesien. Aldo het teruggekom met een boodskap: "Jesus Leef!" Die bruid moet haarself gereed maak want die bruidegom kom haar haal. 

Aldo se kinderlike hangeskrewe briewe onthul n seldsame kennis en geestelike volwassenheid. Om God se boodskap uit te dra, is sy erns.

Ek bid dat Heilige Gees elkeen wat hierdie boek lees, sal aanraak; dat hulle geestelike oe sal oopgaan en dat elkeen wat daarna soek die oorvloedige lewe wat God vir sy Kinders wil he, sal vind. 

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write a review

chat iconOur newsletter

Recent Updates