null
  Loading... Please wait...
  • In Die Troonkamer van God_TIENERS

In God se Troonkamer _TIENERS

Price:
R150.00
SKU:
IGSTT
Weight:
0.68 KGS
Availability:
This product will be shipped to you via postal service
Shipping:
Calculated at checkout

Click the button below to add the In God se Troonkamer _TIENERS to your wish list.

SHARE

Product Description

In die volgende twaalf maande sal jy saam met ons leer hoe om in ‘n liefdesverhouding met Koning Yeshua te wandel. Hoe om God se stem te leer ken, hoe om die seisoene in jou lewe te onderskei, hoe om vas te hou aan hoop – en bowenal hoe om op God te vertrou! Aldo se briewe is eenvoudig, maar dit is diep vol wyshede van die Heilige Gees, spesiaal vir sy kinders; en so leer ons saam met Aldo hoe om deur ons hartseer te werk. Al gaan dit hoe swaar in jou lewe, wil Wysheid tree vir tree saam met jou die pad stap. Hy wil ons leer om op God te vertrou met ons hele hart. Wysheid wil ons leer hoe God se karakter lyk, want ons kan nie iemand liefhe en ten volle vertrou as daardie persoon vir ons ‘n vreemdeling is nie. Ken jy vir Jesus Christus? Is jy lief vir Hom? Is jou lewe in sy hande? Jesus is besig om ‘n nuwe generasie te vestig – die Benjamin generasie – en jy is deel daarvan! Kom ons maak ons harte oop en leer saam met Wysheid.

Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onheroeplik sou verander.

Aldo en Retah het al verskeie boeke geskryf, onder meer die top-verkoper ‘n Boodskap van God.  Retah staan vandag voltyds in die bediening. Sy reis oor die wereld as ambassadeur van die Koninkryk van God en verkondig die evangelie van Jesus Christus.

Retah en haar gesin is tans gevestig in Stellenbosch, Suid- Africa

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write a review

chat iconOur newsletter