null
  Loading... Please wait...
  • Jy het ‘n geboortereg – ‘n hemelse erfenis; en soos ‘n aardse geboortereg, moet jy dit opeis. Dit is ‘n waardevolle erfenis – ‘n perel van onsaglike waarde. Jesus Christus, jou Redder, het gesterf sodat jy kan opeis. Een van die aspekte van hierdie erfenis is toegang tot die Troonkamer van God. Te veel Christene bestee hulle tyd in die Buitenste Hof; party waag dit tot die Heilige Plek, en sommige druk deur tot in die Allerheiligste van hierdie Heilige Plekke. Dit is hier waar God ons ontmoet, met ons praat, en Sy wil aan ons bekend maak. Dit is Koninkryk-lewe – jou erfenis om in God se Troonkamer te lewe. Vergesel my op ‘n reis waar ons ontdek wat dit beteken om te lewe binne die Koninkryk van God, en om dit uit te leef in ons daaglikse lewe.

Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onheroeplik sou verander.

Retah het in 2008 voltyds tot die bediening toegetree. Sy reis oor die wereld as ambassadeur van die Koninkryk van God en verkondig die evangelie van Jesus Christus.

Retah en haar gesin is tans gevestig in Stellenbosch, Suid-Afrika.

In die Troonkamer van God

Price:
R150.00
SKU:
IDTVG
Weight:
0.68 KGS
Rating:
5 Stars
Availability:
This product will be shipped to you via postal service
Shipping:
Calculated at checkout

Click the button below to add the In die Troonkamer van God to your wish list.

SHARE

Product Description

Jy het ‘n geboortereg – ‘n hemelse erfenis; en soos ‘n aardse geboortereg, moet jy dit opeis. Dit is ‘n waardevolle erfenis – ‘n perel van onsaglike waarde. Jesus Christus, jou Redder, het gesterf sodat jy kan opeis. Een van die aspekte van hierdie erfenis is toegang tot die Troonkamer van God. Te veel Christene bestee hulle tyd in die Buitenste Hof; party waag dit tot die Heilige Plek, en sommige druk deur tot in die Allerheiligste van hierdie Heilige Plekke. Dit is hier waar God ons ontmoet, met ons praat, en Sy wil aan ons bekend maak. Dit is Koninkryk-lewe – jou erfenis om in God se Troonkamer te lewe. Vergesel my op ‘n reis waar ons ontdek wat dit beteken om te lewe binne die Koninkryk van God, en om dit uit te leef in ons daaglikse lewe.

Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onheroeplik sou verander.

Retah het in 2008 voltyds tot die bediening toegetree. Sy reis oor die wereld as ambassadeur van die Koninkryk van God en verkondig die evangelie van Jesus Christus.

Retah en haar gesin is tans gevestig in Stellenbosch, Suid-Afrika.

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

Write a review

  1. Exellant Book!! True Revellation 5 Star Review

    Posted by on 26th Jul 2020

    Spiritually inspired by this daily devotional by Retah.
    I Am so blessed by you

    God Bless you and your family.

    Love
    Naomi


chat iconOur newsletter