Loading... Please wait...
  • Beginsels van die Koningkryk van God

Beginsels van die koningkryk van God

Price:
R75.00
SKU:
BVKVG
Weight:
0.25 KGS
Shipping:
Calculated at checkout

Click the button below to add the Beginsels van die koningkryk van God to your wish list.

SHARE

Product Description

Toe Yeshua na die aarde gekom het, het Hy nie gekom om 'n nuwe geloof te stig nie - Hy het gekom om aan te kondig dat die Koninkryk van God in ons is, en dat Hy die Koning van hierdie Koninkryk is. Die volheid van die Koninkryk van God behoort aan Hom: vrede, liefde, goedheid, genade en oorvloed. Yeshua het nie net aarde toe gekom om vir ons die Weg, die Waarheid en die Lewe te wees nie, maar ook om Sy Koninkryk in ons, en deur ons te vestig.

Die Koning van alle konings, Yeshua die Messias, sal vir jou sorg vir die res van jou lewe, maar Hy vra van jou: "Sal jy My vertrou? Sal jy My karakter uitleef? Sal jy My lief hê? Sal jy My gehoorsaam?" Elke persoon op hierdie aarde is geroep vir die Koninkryk van God. Jy het dit net nodig om te aanvaar, en om te verstaan dat God se Koninkryk heeltemal anders funksioneer as die sisteem van hierdie wêreld. In God se Koninkryk moet jy eers sterf voordat jy kan leef - maar dit is die geheim van lewe in oorvloed! Die Koninkryk van God (om God se wil uit te leef hier op aarde) is hier. Kies Koninkryk-lewe!

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write a review

chat iconOur newsletter

Recent Updates