null
  Loading... Please wait...
  • Image 1

In die Troonkamer van God - E-book

Price:
R110.00
SKU:
TKVGEBOOK
Availability:
This is a download product, no item will be shipped to you, you will receive a link to download the e-book.

Click the button below to add the In die Troonkamer van God - E-book to your wish list.

SHARE

Product Description

Jy het ‘n geboortereg – ‘n hemelse erfenis; en soos ‘n aardse geboortereg, moet jy dit opeis. Dit is ‘n waardevolle erfenis – ‘n perel van onsaglike waarde. Jesus Christus, jou Redder, het gesterf sodat jy kan opeis. Een van die aspekte van hierdie erfenis is toegang tot die Troonkamer van God. Te veel Christene bestee hulle tyd in die Buitenste-Hof; party waag dit to die Heilige Plek, en sommige druk deur tot in die Allerheiligste van hierdie Heilige Plekke. Dit is hier waar God ons ontmoet, met ons praat, en sy wil aan ons bekend maak. Dit is Koninkryk-lewe – jou erfenis om in God se Troonkamer te lewe. Vergesel my op ‘n reis waar ons ontdek wat dit beteken om te lewe binne die Koninkryk van God, en om dit uit te leef in ons daaglikse lewe.

Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onheroeplik sou verander.

Retah het in 2008 voltyds tot die bediening toegetree en staan tans aan die hoof van Retah McPherson Bedieninge. Sy reis oor die wereld as ambassadeur van die Koninkryk van God en verkondig die evangelie van Jesus Christus.

Retah en haar gesin is tans gevestig in Stellenbosch, Suid- Afrika

Find Similar Products by Category

Vendors Other Products

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write a review

chat iconOur newsletter